TygerRun / Walk 2014


Op 21 Maart was dit weer tekkies op die teer vir die Radio Tygerberg TygerRun/Walk saam met TygerBurger en Tygervallei Winkelsentrum.

Die 5000 merk is oorskry met inskrywings vir ‘n halfmarathon, 10km-draf of 5km-pretstap. Alta du Toit Nasorgsentrum vir Downsindroom kinders was vanjaar geidentifiseer as begunstigde instansie en alle fondse het ten bate van Alta du Toit nasorg sentrum gegaan.

Powered by CjBlog