ONS OMROEPERS


RICHARD DE VILLIERS

Uitsaai tye:
Maandae & Dinsdae 18:00 - 22:00
Verkeersverslae tydens
Oggendrooi en Vuurvas

Al ‘n oupa van twee pragtige kleinseuns.

Bykans vyftig jaar in die uitsaai-bedryf. Op verskeie radiostasies uitgesaai, MAAR die Here het die beste vir laaste gehou.

‘n Eer en voorreg om deel te wees van die
Tygerberg 104FM-familie.

“...die Here het die beste vir laaste gehou.”