BONANZA


Kuiertyd

Uitsaai tye:
Weeksdae 09:00 - 12:00

 

Hierdie leefstylprogram, aangebied deur Denise Williams van 09:00-12:00 op weeksdae is gevul met inspirasie, nuusgebeure, vermaak en vele stories van hoop. Luisteraars word op ’n gereelde basis met ’n “Bonanza-oomblik” verras waar diegene in nood se las effens verlig word. Daar word ook gereeld onderhoude gevoer met bekendes of gewone inspirerende mense in Suid-Afrika en wenke gedeel oor ouerskap, huwelik, gesondheid, dekor en finansies.

Om ’n bydrae te lewer tot die program kan ’n SMS gestuur word na 32716 of ’n e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Bonanza beteken “die skielike deurbraak”

 

Powered by CjBlog